Om na uit te sien
Die 2025 program bied ʼn aansienlike uitbreiding op die vorige aanbiedinge en sluit onder andere die volgende in:
- Ons verwag deelname van 5 vleisbeesrasse as deel van die bees skou.
- Daar sal onder andere ʼn Kleinvee Karkaskompetisie aangebied word.
- Een van die vier groot Lamb Champ geleenthede word tydens die skou aangebied.
- Daar is ook ʼn hondeskou, perdeskou, konynskou en sierhoender skou, genoeg vir al die lede van ʼn gesin.
- Die geleentheid se hoogtepunt is die Dinee wat Woensdag plaasvind waarheen alle deelnemers uitgenooi word.